LANDLOOP LIGA 2 - Vrydag 13 Mei

Vrydag 13 Mei het die Alies Landloopatlete weer in Bloemfontein deelgeneem.

Hier volg die uitslae:

Cwenga Tulelo - 4km [16.11]
Catherine van Aardt - 4km [17,22]
Angelique Kretsenger - 4km [22.11]
Ashleigh Shaw - 4km [15,04]
Gift Manamane - 4km [15,20]
Robert Orrock - 8km [28,06]

Baie geluk aan die atlete wat hul tye verbeter het!