ANHS Junior Student Council

Die volgende leerlinge is verkies tot die nuwe Junior Leerlingraad.
The following learners were elected to the Junior Student Council.

Seuns

Mzukisi Malila
Marnus Snyman
Christoph Van Jaarsveld

Meisies

Angelique Kretzenger
Kamerin Mcpherson
Nyakallo Seema

Hulle sal die Senior Leerlingraad bystaan vir die res van die jaar.